speenkalf
Nuus

Speenkalfprys gaan weer kop optel

Botswana se toetrede tot die Suid-Afrikaanse voerkraalbedryf met goedkoper speenkalwers het wel ‘n uitwerking op die Namibiese speenkalfprys. Die verwagting is egter dat die speenkalfprys teen middel Julie weer kop […]

Lees Meer
Huis Deon Louw
Terug In Tyd

Gobabis – Huis Deon Louw

Katolieke hospitaal en Katolieke kerk in die ou tyd in Gobabis, Namibië. Nou is dit Huis Deon Louw ouetehuis en die klein saal word ook nog gebruik vir dienste, ens. […]

Lees Meer
meatco
Nuus

Meatco miljoene agter

Terwyl Meatco opnuut beloof het om werk daarvan te maak om ʼn agterstand in te haal in betalings aan beesprodusente, heers daar voortgesette kommer in die bedryf oor Meatco se […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Nuwe abattoir sal nie al beesboere se probleme oplos

“Daar bestaan ʼn persepsie of verwagting dat die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) ons probleme gaan oplos,” sê mnr. Thinus Pretorius, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO). Dit is ʼn broodnodige […]

Lees Meer
ECPF
Nuus

Wiele teen plaasmisdade in die Ooste

Hollard Namibia se Pieter von Wielligh het onlangs op Gobabis ’n bakkie aan die Oostelike Misdaadvoorkomingsforum (ECPF) oorhandig. Die ECPF het in 2020 ontstaan en is werksaam in ‘n groot […]

Lees Meer
Gobabis Room
Terug In Tyd

Gobabis “Creamery”

‘n Kultuurbrokkie: In die middel sestigs is bees hoofsaaklik aangehou vir room, die room is in kanne vervoer met perdekarre by punte in die Weste van Rehoboth en dan op […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Ergste inflasie in dekade wurg veebedryf

Namibiese veeboere steier onder die hoogste landbou-inflasie in meer as tien jaar, wat sedert die vierde kwartaal van 2020 met 15% toegeneem het. In hul jongste nuusbrief van die afgelope […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Nuwe aanslae vir grondbelasting op pad

Gewysigde grondbelastingaanslae – vir die afgelope vyf jaar – sal so gou as moontlik aan die eienaars van kommersiële landbougrond uitgestuur word. Die ministerie van landbou, water en grondhervorming het […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.