Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023
Skool

Die uitvoerende direkteur van onderwys, kuns en kultuur, me. Sanet Steenkamp, het pas die opskorting van onderrig en leeraktiwiteite vir dagskoliere op 28 en 29 Julie 2022 aangekonding.

Skole sluit om vir onderwysers en personeel van die ministerie wat aan staatsdiens- en onderwysvakbonde behoort, geleentheid te gee om te stem oor ‘n landwye staking.

Die Namibiese Vakbond vir Staatsdienswerkers (Napwu) en die Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu) se lede moet besluit of hulle wil staak of nie, ná onderhandelinge met die regering oor salarisverhogings vir 2021-’22 en 2022-’23 ‘n dooiepunt bereik het.

Steenkamp gee opdrag dat onderwysers en personeellede toegelaat word om te kan stem.

[Bron – Republikein]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.