Selfverdediging tydens aanval onder die loep
Die voorval waartydens ’n Windhoeker wat saam met sy gesin en ouers in die veld gebraai het, ’n vermeende aanvaller doodgeskiet het toe hul lewe na bewering bedreig is, het […]
Die voorval waartydens ’n Windhoeker wat saam met sy gesin en ouers in die veld gebraai het, ’n vermeende aanvaller doodgeskiet het toe hul lewe na bewering bedreig is, het […]
Die impak van die strenger maatreëls wat verlede week deur die direktoraat veeartsenydienste (DVS) afgekondig is in ‘n poging om te verhoed dat bek-en-klouseer uit Suid-Afrika na Namibië versprei, kom […]
Die Houtskoolvereniging van Namibië (CAoN) is besig om ’n nuwe lidmaatskapstel te implementeer. Dit sal inligting oor lede sowel as hul werkers bevat. CaoN, ‘n nie-winsgewende vereniging met vrywillige lidmaatskap, […]
Namibië het gister, met onmiddellike effek, alle invoere uit Suid-Afrika van varke en onverwerkte varkprodukte asook gras- en lusern-invoere opgeskort. Terugkerende speenkalflorries sal ook nou eers ontsmet word voor dit […]
Veeboere se insetkoste hou aan om te styg, met die jongste statistiek wat toon tussen die eerste en tweede kwartaal van 2022, was landbou-inflasie 4,9%. Sedert die tweede kwartaal van […]
Die weer is nog onvoorspelbaar. Dit kan nog ryp, maar die dae word warmer en kan droog en winderig wees. Stut jong bome en rankers om skade te voorkom.Roei al […]
Namibië se gebrek aan ’n junior primêre leesstelsel en min lees-, syfer- en rekenaarvaardighede in basiese onderwys, is van die sleutelkwessies wat tydens landswye konsultasies deur die ministerie van onderwys, […]
Staatsamptenare sal moet klaarkom met ’n 3%-verhoging in die plek van die geteikende 9%-verhoging waarop hulle aangedring het, nadat hulle verlede naweek ten gunste van ’n staking gestem het. Die […]
Alhoewel beespryse op veilings nie verlede maand kop opgetel het soos wat aanvanklik verwag is nie, heers daar steeds optimisme dat dit binnekort sal gebeur – veral vanweë probleme soos […]
TransNamib se werknemers sal op 12 Augustus stem om te besluit of hulle sal staak of nie. Dit is vanmiddag deur die voorsitter van die TransNamib-raad, mnr. Lionel Matthews, bekend […]