Landbou Wenke
Nuus

Veebemarking toon stewige groei

Die bemarking van groot- en kleinvee het in die eerste ses maande van vanjaar ‘n goeie oplewing getoon in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Wat beeste betref, is […]

Read More
Nuus

Uitstekende skoujaar vir Von Lüttwitz

Die Simbra-teler Sigi von Lüttwitz van Nossob Simbras by Gobabis het ‘n uitstekende skoujaar beleef. Dié koei van hom, LM 16-673, is in Windhoek as die Kampioen van kampioene gekroon, […]

Read More
Cyber Security
Nuus

‘Nie in kuberkrakers se kloue’

Te midde van ’n onderbreking in die netwerk van die aanlyn domein .na, en ’n waarskuwing van die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) oor “honeypots”, verduidelik mnr. Rigo […]

Read More
Cattle
Nuus

Verslagtingsbedryf kan speenkalwers red

Die jongste verwikkelinge in die plaaslike beesverslagtings- en uitvoerbedryf mag dalk tot die redding van plaaslike speenkalfpryse kom. Dit terwyl die Namibiese speenkalfbedryf klaarblyklik al hoe meer aandeel in Suid-Afrikaanse […]

Read More
Cyber Security
Nuus

Kubermisdaadwet vroeg volgende jaar verwag

Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie beoog om teen vroeg volgende jaar reeds die langverwagte konsepwet op kubermisdaad te finaliseer en te bekragtig. Dit volgens die woordvoerder van dié ministerie, […]

Read More
meatco
Nuus

‘Ondersoek kundigheid by Meatco’

’n Onafhanklike ondersoek deur internasionale kundiges moet gedoen word om te bepaal of die kundigheidsvlakke en doeltreffendheid van Meatco se bestuur en direksie genoegsaam is om ’n internasionaal mededigende uitvoer- […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.