Varkvleistekort knel Namibië
Namibiërs staar ’n groeiende tekort aan vars, ongeprosesseerde vleis op winkelrakke in die gesig, veral as dit by varkvleis kom. Die grootste rede hiervoor is die uitbreking van bek-en-klouseer in […]
Namibiërs staar ’n groeiende tekort aan vars, ongeprosesseerde vleis op winkelrakke in die gesig, veral as dit by varkvleis kom. Die grootste rede hiervoor is die uitbreking van bek-en-klouseer in […]
“Die applikant [Mostert] poog om siviele verrigtinge te misbruik om strafregtelike vervolging vry te spring.” Só sê die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) en die kantoor van die aanklaer-generaal in hul […]
Terwyl weerkenners meen die kanse op reën lyk goed vir vandeesweek asook volgende week, dui die Namibiese weerkantoor se amptelike reënsyfers dat Otavi en die King Kauluma Village Dinsdag die […]
Veeartsenydienste (DVS) is landwyd besig om aksies uit te brei ten einde seker te maak dat veeprodusente se rekordhouding op datum is. Indien ‘n produsent besluit om met vee in […]
Die ministerie van arbeid het die regulasies oor regstellende aksie eensydig gewysig om nou ook klein besighede in te sluit. Ingevolge kennisgewing 275 wat op 15 September 2022 in die […]
Terwyl weerkenners meen die komende week (16 tot 22 Januarie) mag eindelik langverwagte reën vir Namibië beteken, is die situasie kritiek vir akkerbouers in die land se grootste mielieproduserende gebiede. […]
Die Gobabis-munisipaliteit beplan glo tugstappe teen ses van sy werknemers wat klagte van korrupsie, wat verband hou met beweerde nepotisme en die toekenning van tenders, in die gesig staar. Die […]
Ons wil net vir jou en jou geliefdes ‘n baie voorspoedige en ‘n geseënde nuwe jaar toewens! Almal is stadig maar seker besig om terug te keer na die normale […]
Slegs 5 812 uit die 38 019 voltydse kandidate wat in 2022 die eksamen vir die Nasionale Senior Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) afgelê het, kwalifiseer moontlik vir verdere studies aan […]
Die Ministerie van Myne en Energie het in ‘n openbare verklaring aangekondig dat die pryse vir petrol en diesel vanaf 4 Januarie 2023 aansienlik sal daal. Die verklaring lui: Die […]