Ons wil net vir jou en jou geliefdes ‘n baie voorspoedige en ‘n geseënde nuwe jaar toewens!

Almal is stadig maar seker besig om terug te keer na die normale na die feesseisoen, so geld dit ook vir ons by Gobabis.com.na. Ons gaan ook hierdie nuwe jaar met albei hande aanpak en die beste daarvan maak.

Baie dankie aan almal se ondersteuning gedurende 2022, dit is met julle hulp dat ons ‘n sukses is!

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.