Gord vas, verbruikers!
Met wêreldvoedselpryse wat in Februarie vanjaar die hoogste vlak bereik het sedert die tweede helfte van 2020 toe hoër aanvraag, duurder inset- en vervoerkoste en verskaffingsprobleme dit laat styg het, […]
Met wêreldvoedselpryse wat in Februarie vanjaar die hoogste vlak bereik het sedert die tweede helfte van 2020 toe hoër aanvraag, duurder inset- en vervoerkoste en verskaffingsprobleme dit laat styg het, […]
Lede van die Namibië Landbou-unie (NLU) wat teen 1 April met goeie voorstelle vorendag kan kom oor hoe om die jonger geslag aan te moedig om by die landboubedryf betrokke […]
Die gevolge van die konflik tussen Rusland en die Oekraïne op landbou se insetkoste, beteken boere sal moet heroorweeg hoe daar meer met minder gedoen kan word. Dít is die […]
In ‘n ingrypende stap kan die NG Kerk in Namibië sy bande met die algemene sinode (AS) van die NG Kerk in Suid-Afrika breek indien laasgenoemde nie binne die volgende […]
Die dra van maskers in openbare ruimtes is nie meer verpligtend nie. In openbare vervoer en geslote ruimtes geld die reël egter steeds. Die hoeveelheid mense wat openbare byeenkomste mag […]
’n Reuse simbra-os van Hardus Breedt het Agra-veilingrekords laat spat toe dit vir N$38,68 per kg op Grootfontein verkoop is. Agra se mnr. Hendrik Prinsloo het bevestig dat ’n nuwe […]
Die totale bemarking van beeste het in 2021 met 9,9% gedaal, hoofsaaklik as gevolg van ‘n vermindering van op-die-hoef-uitvoere van beeste. Daarteenoor het die bemarking van skape met 5,2% toegeneem, […]
Insetkoste vir landbou het in 2021 die grootste verhogings sedert 2016 gesien. Die verhoging is grootliks toe te skryf aan brandstof onkoste (30,5%), voerkoste (17,3%) asook onderhoudswerk en verbeteringe (11,6%). […]
Johan van Zyl van Gobabis, het die 2de Maart vanaf Windhoek na Etiopië gevlieg, daar oornag en die oggend van die 3de Maart gevlieg Tanzanië vir sy 6 dae lange […]
Byna 40% van Namibiese mans glo dat dit soms geregverdig kan word om ’n huweliksmaat fisies te dissiplineer as sy iets doen waarvan hy nie hou nie of dink verkeerd […]