Die dra van maskers in openbare ruimtes is nie meer verpligtend nie. In openbare vervoer en geslote ruimtes geld die reël egter steeds. Die hoeveelheid mense wat openbare byeenkomste mag bywoon en wat begrafnisse, troues en sportbyeenkomste insluit, word van 500 tot 1 000 verhoog. Persone wat ten volle ingeënt is, hoef ook nie langer ‘n negatiewe PCR-toets met hul aankoms in die land te toon nie, maar net ‘n geldige inentingskaart.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.