Veebedryf se syfers lyk belowend
Die totale bemarking van beeste, skape en bokke het met onderskeidelik met 19%, 27% en 36% toegeneem en dié van vark het met 1,6% gedaal in die eerste kwartaal van […]
Die totale bemarking van beeste, skape en bokke het met onderskeidelik met 19%, 27% en 36% toegeneem en dié van vark het met 1,6% gedaal in die eerste kwartaal van […]
Ingrypende bykomende voorwaardes vir diensverskaffers in telekommunikasie word uiteengesit in Staatskoerant nommer 7797, gepubliseer op 28 April 2022, en spesifiek die algemene kennisgewing nommer 180. Hiermee verplig die regering, spesifiek […]
Afrika maak net 2% van die wêreldekonomie uit. Só is Rusland se ekonomie byvoorbeeld groter as dié van die ganse Afrika, het die Suid-Afrikaanse ekonoom en TV-aanbieder Dawie Roodt tydens […]
Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite in hierdie opsig? En […]
Die welbekende boer en stoetteler mnr. Albert Tjihero (65), sy seun Kevin (30) en vier ander verdagtes wat van veediefstal verdink word, kon nie die afgelope Dinsdag daarin slaag om […]
Namibië het ’n krisis op hande met ’n reusetekort aan teengif vir slangbyte wat nie net plaaslik nie, maar ook in die res van Suider-Afrika ondervind word. Volgens Francois Theart, […]
Huldeblyke stroom sedert Saterdag op sosiale media in nadat dit bekend geword het mnr. Gidion (Biggi) Human (38), ’n lid van die motorfietsryers-groep Desert Mustangs, is dood toe ’n polisievoertuig […]
‘n Welkome verligting wag op motoriste wanneer die prys van petrol aanstaande week met N$1,20 ‘n liter en dié van diesel met 30 sent ‘n liter daal. [Bron – Republikein]
Brandpaaie op jou grens met ‘n breedte van 15 meter asook geskrewe toestemming van jou bure – dit is van die jongste vereistes vir houtskoolprodusente wat die direktoraat van bosbou […]
Kommersiële boere is gekant teen ’n voorgestelde beperking op die besit van grond in Namibië deur buitelanders. Mnr. Piet Gouws, president van die Namibië Landbou-unie (NLU), het parlementslede gister ingelig […]