Ramaphosa
Nuus

Ramaphosa dalk uit sy blink stoel gelig

Volgens ‘n parlementêre paneel se bevinding het President Cyril Ramaphosa moontlik die wet oortree met betrekking tot sy ‘amptelike pligte en sy privaat besigheid’. Sy politieke loopbaan hang in die […]

Lees Meer
nampol
Nuus

Nampol 7 000 lede minder as in 2016

Altesaam 324 moordsake is in die boekjaar 2021-’22 in Namibië aanhangig gemaak, 1 288 verkragtingsake, 2 743 sake van roof met verswarende omstandighede, 4 783 geslagsgeweldsake, 506 sake van poging […]

Lees Meer
sheep
Nuus

Verslagtingsyfers daal steeds

Boere se kuddeherbouingsfase ná die verwoestende droogte tot 2019, is klaarblyklik verby. Daarmee saam het die buitengewoon hoë pryse wat vir speenkalwers deur beide Suid-Afrikaanse asook plaaslike beesboere op veilings […]

Lees Meer
worldeconomics
Nuus

Brutale skokke kom vir wêreldekonomie

Daar is ‘n neiging om ekonomiese uitdagings as tydelik en vinnig omkeerbaar te sien, maar hierdie keer is die wêreld op pad na ‘n diepgaande ekonomiese en finansiële verskuiwing eerder […]

Lees Meer
meta
Nuus

Meta beboet vir datalekkasie

Ierland se Databeskermingskommissie (DPC) het Meta Maandag met $275 miljoen beboet oor ’n datalek wat die persoonlike inligting van meer as 500 miljoen Facebook-gebruikers in gevaar gestel het. Met die […]

Lees Meer
rising_food_price
Nuus

Wêreld se inflasieleiers onthul

Zimbabwe, Libanon en Venezuela is die wêreldleiers in jaarlikse inflasie, volgens ‘n studie deur die nuusagentskap RIA Novosti wat Sondag gepubliseer is. Die agentskap het sy berekeninge gemaak op grond […]

Lees Meer
chicken
Nuus

Formulation of chicken feed using local crops

Engaging in a poultry enterprise can be rewarding when one ensures that the basic operational requirements like housing, feed, water, and lighting are in place. With many farmers being small-scale […]

Lees Meer
weer
Nuus

Toestande vir reën verbeter

Namibië kan goeie reën in die eerste helfte van Desember verwag en dan weer in Januarie, terwyl die tweede deel van Desember asook Februarie na verwagting ietwat droër sal wees. […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.