Cattle
Nuus

Veebemarking traag in 2021

Die totale bemarking van beeste het in 2021 met 9,9% gedaal, hoofsaaklik as gevolg van ‘n vermindering van op-die-hoef-uitvoere van beeste. Daarteenoor het die bemarking van skape met 5,2% toegeneem, […]

Read More
Landbou Wenke
Nuus

Brandstof, voerprys táp boere

Insetkoste vir landbou het in 2021 die grootste verhogings sedert 2016 gesien. Die verhoging is grootliks toe te skryf aan brandstof onkoste (30,5%), voerkoste (17,3%) asook onderhoudswerk en verbeteringe (11,6%). […]

Read More
Landbou Wenke
Nuus

Landbou staan op uit die stof

Terwyl die meeste landbousektore in 2021 positiewe opbrengste getoon het vanweë goeie pryse wat betaal is, het die plaaslike pluimveebedryf vir die derde agtereenvolgende jaar sterk groei in terme van […]

Read More
ukraine
Nuus

Oekraïne pleit om Namibiese ondersteuning

Oekraïnse burgers wat in Namibië woon het verlede week ’n vreedsame betoging gehou teen die oorlog wat hul land lamlê. Windhoekse inwoners het ook opgedaag om hul steun te wys […]

Read More
un
Nuus

Namibië 2de keer buite stemming in VN

Terwyl Oekraïense soldate die afgelope twee dae alles in die stryd gewerp het om sy grootste stede uit die greep van die Russiese invalsmag te hou, het Namibië vir die […]

Read More
Criminal-Courts
Nuus

Misdaadvoorkoming kós boere

’n Nasionale ontleding van stropery en wild- en veediefstal gaan binnekort begin, sodat rolspelers “bykomende optrede van wetskrywers en wetstoepassers kan onderneem wat deur ekonomiese aanwysers gestaaf word”. Volgens die […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.