Nou nog maklik om jou besigheid te laat lys
Ons het dit nou nog makliker gemaak vir besighede om hulself te laat lys in die besigheidsgids. Voltooi net die vorm en ons doen die res. Ons het ook besluit […]
Ons het dit nou nog makliker gemaak vir besighede om hulself te laat lys in die besigheidsgids. Voltooi net die vorm en ons doen die res. Ons het ook besluit […]
Die totale bemarking van beeste, skape en bokke het met onderskeidelik met 19%, 27% en 36% toegeneem en dié van vark het met 1,6% gedaal in die eerste kwartaal van […]
Ingrypende bykomende voorwaardes vir diensverskaffers in telekommunikasie word uiteengesit in Staatskoerant nommer 7797, gepubliseer op 28 April 2022, en spesifiek die algemene kennisgewing nommer 180. Hiermee verplig die regering, spesifiek […]
Afrika maak net 2% van die wêreldekonomie uit. Só is Rusland se ekonomie byvoorbeeld groter as dié van die ganse Afrika, het die Suid-Afrikaanse ekonoom en TV-aanbieder Dawie Roodt tydens […]
Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite in hierdie opsig? En […]
Die welbekende boer en stoetteler mnr. Albert Tjihero (65), sy seun Kevin (30) en vier ander verdagtes wat van veediefstal verdink word, kon nie die afgelope Dinsdag daarin slaag om […]
Namibië het ’n krisis op hande met ’n reusetekort aan teengif vir slangbyte wat nie net plaaslik nie, maar ook in die res van Suider-Afrika ondervind word. Volgens Francois Theart, […]
Huldeblyke stroom sedert Saterdag op sosiale media in nadat dit bekend geword het mnr. Gidion (Biggi) Human (38), ’n lid van die motorfietsryers-groep Desert Mustangs, is dood toe ’n polisievoertuig […]
‘n Welkome verligting wag op motoriste wanneer die prys van petrol aanstaande week met N$1,20 ‘n liter en dié van diesel met 30 sent ‘n liter daal. [Bron – Republikein]
Brandpaaie op jou grens met ‘n breedte van 15 meter asook geskrewe toestemming van jou bure – dit is van die jongste vereistes vir houtskoolprodusente wat die direktoraat van bosbou […]