Só reageer MTC op knaende vrae
Die registrasie van SIM-kaarte het vrae by Namibiërs laat ontstaan rakende die onderskepping van hul persoonlike inligting asook digitale veiligheid en sekuriteit. Mnr. Frederico Links, ’n navorser verbonde aan die […]
Die registrasie van SIM-kaarte het vrae by Namibiërs laat ontstaan rakende die onderskepping van hul persoonlike inligting asook digitale veiligheid en sekuriteit. Mnr. Frederico Links, ’n navorser verbonde aan die […]
Die Foto Kompetisie het ook nou amptelik tot ‘n end gekom, baie dankie vir almal wat die moeite gedoen het om in te skryf. Ook ‘n baie groot dankie aan […]
Die Namibië Landbou-unie (NLU) sê in sy ekonomiese oorsig van die landbousektor in die tweede kwartaal vanjaar produksiekoste het sedert Junie 2021 aansienlik toegeneem. Die rede daarvoor is reusestygings in […]
Uitbreidings van sowat N$80 miljoen is tans by Beefcor op Okahandja aan die gang om die verdubbeling van deurset tot 50 000 beeste volgende jaar te ondersteun. Intussen slag dié […]
Die verwagting is dat ’n eie slag- en verwerkingsaanleg vir Wagyu-beeste reeds in Oktober in Namibië in bedryf sal wees. Die abattoir op Rehoboth is vir dié doel bekom. Die […]
Die Namibiese slagbedryf vir rooivleis is tans besig om ’n nuwe, opwindende landskap te betree met die toetrede van nuwe rolspelers en ’n vorige een wat terugkom. Die verhoogde deelname […]
“Daar is nie toesigregulasies wat die misbruik vir die onderskepping van inligting sal verminder nie.” So sê mnr. Frederico Links, ’n navorser verbonde aan die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR). […]
Die Suid-Afrikaanse verbod van 21 dae op die beweging van beeste in reaksie op die bek-en-klouseer-uitbrekings en die daaropvolgende sluiting van die Namibiese grens vir speenkalfuitvoere na die buurland, behoort […]
Die uitreiking van gesondheidsertifikate vir die uitvoer van beeste op die hoef na Suid-Afrika, is Vrydag met onmiddellike effek deur die direktoraat veeartsenydienste (DVS) opgeskort. ’n Kennisgewing hieroor is gistermiddag […]
Ofskoon Meatco onlangs “stormagtige” jare met “diep onsekerhede” agter die rug het, het hul vleisuitvoere in die eerste ses maande van die jaar sterk herstel getoon. Boonop het dit tot […]