Die Foto Kompetisie het ook nou amptelik tot ‘n end gekom, baie dankie vir almal wat die moeite gedoen het om in te skryf. Ook ‘n baie groot dankie aan ons vennote, Omaheke Megasave en Vista Branding wat die kompetisie moontlik gemaak het. Ons sal nou al die inskrywings verwerk en dit stuur vir beoordeling deur Simone Kauert Photography, die wenners sal dan amptelik op die 9de September 2022 bekend gemaak word.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.