Die Uranium One Group het ‘n viertrekvoertuig aan die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste geskenk om noodsaaklike uitreikdienste in die Omahekestreek te lewer. Die groep is tans besig met die eksplorasie van uraan in die Omahekestreek. Die ministerie het vroeër ook ‘n ambulans met moderne toerusting vir dieOtjimanangombe-kliniek van die Bullen-familie ontvang, wat gesondheidsdienste verder in die streek sal verstek. Op die foto verskyn die minister, dr. Kalumbi Shangula, saam met ‘n verteenwoordiger van die Uranium One-groep by die nuwe voertuig met ‘n waarde van N$685 685.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.