‘n Tydperk van amnestie vir die inhegtenisname van padgebruikers met lasbriewe teen hulle, is vandag deur die Namibiese polisie se inspekteur-generaal Joseph Shikongo afgekondig.

Dit beteken hierdie pardgebruikers kan hul skulderkenningsboetes tydens die amnestie-tydperk by hul naaste landroshof betaal, sonder dat hulle eers in die hof hoef te verskyn.

Shikongo sê die amnestie het reeds op 1 November in werking getree en duur tot 31 Januarie 2023. Hy het ook gesê altesaam 348 438 lasbriewe is oor die afgelope jare uitgereik, maar die oortreders is nog nie in hegtenis geneem nie.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.