Geingob wil streng straf vir verkragters hê
President Hage Geingob het ‘n beroep op Namibiese mans gedoen om voorbeeldige mans, vaders en beskermers van hul gesinne te word aangesien vroue en kinders nie meer veilig in die […]
President Hage Geingob het ‘n beroep op Namibiese mans gedoen om voorbeeldige mans, vaders en beskermers van hul gesinne te word aangesien vroue en kinders nie meer veilig in die […]
Die Bank of Namibia (BoN) het Vrydag ’n gewysigde N$10-banknoot bekendgestel, met nuwe sekuriteitskenmerke wat die handtekening van die bank se president asook die jaar van druk insluit en wat […]
Volgens Reuters het aandele van die Facebook-eienaar, Meta (FB.O), Donderdag met 26% gedaal. Dit is die grootste enkele dagdaling in markwaarde vir ‘n Amerikaanse maatskappy. Die sosiale mediareus blameer Apple […]
Die oostelike helfte van die land is opnuut die afgelope dae “voorgetrek” met reën. Sterk donderstormselle was Dinsdagaand op satellietbeelde van Eumetsat aan veral die oostekant van die land waarneembaar. […]
Die Namibiese Polisie (Nampol) sê hulle is oorval met al hoe meer klagtes deur lede van die publiek wat die slagoffers van swendelaars geword het nadat hulle hul bankbesonderhede met […]
Meer as 380 Namibiese werkgewers het kennis gegee aan die arbeidskommissaris om 3244 werknemers van 1 Januarie 2021 tot 31 Desember 2021 af te lê. Van die totale aantal voorgenome […]
[Bron – Namibia Economist] Die Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur het aangekondig dat die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Subsidiêre Vlak (NSSCAS) nasionale eksamenuitslae op 2 Februarie vrygestel sal […]
[Bron – Windhoek Express] Die eerste brandstofprysverhoging vir 2022 wat motoriste Woensdag in die gesig staar, is die eerste van vele, het ekonome gewaarsku. Om ’n brandstoftenk hierdie Februarie vol […]
[Bron – Republikein] Gobabis het deur die jare talle skrywers en kunstenaars opgelewer, maar min so legendaries soos Hélène de Kok-Claassens. Dié hoeksteen van die gemeenskap wat gelyktydig die rolle […]
Die brandstofprys vir Februarie is bekend deur die Ministerie van myne en energie. Petrol styg met 30 sent ‘n liter en diesel met 40 sent. Die verhoging tree op 2 […]