Criminal-Courts
Nuus

Veediewe huur glo kar vir ‘slagoperasie’

Verskeie boere van die Seeis-Omitara-Witvlei-omgewing het Maandagmiddag help soek na twee vermeende veediewe wat te voet gevlug het nadat hulle, ná ’n jaagtog op die D1535-distrikspad met die polisie kort […]

Read More
rally
Nuus

Gobabis bied aangrypende Namcor-tydren aan

NAMIBIË se voorste tydrenjaers het die naweek gesukkel in die Namcor Gobabis-tydren wat by Gobabis gehou is. Die jeugdige Wilro Dippenaar in sy Ford Fiesta S2000 – S4-klas het die […]

Read More
Gobabis
Nuus

Herstel proses van die Brahmanbul-standbeeld

Baie dankie aan alle partye betrokke met die herstel van die ikoniese Brahmanbul-standbeeld van Gobabis. Die herstel proses word hier verduidelik en uit gebeeld. Hunters Pride Taxidermy was verantwoordelik vir […]

Read More
lion
Nuus

Harnas-leeus deur eienaars behou

Harnas het op 19 Februarie 2021 aansoeke by die Minister van Omgewing, Bosbou en Toerisme ingedien dat die twee leeuwyfies by Harnas aangehou word. Die Minister het nog nie oor […]

Read More
whistleblower
Nuus

IPPR skep ‘veilige hawe’ vir hokaairoepers

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) het sake in eie hande geneem om ‘n aanlyn rapporteringsplatform vir hokaairoepers op die been te bring. Dit weens die regering se versuim om […]

Read More
facebook_hack
Nuus

Facebook dok op oor spioenering op gebruikers

Meta, Facebook se moedermaatskappy, het ingestem om $90 miljoen te betaal om ‘n regsgeding op te los oor hoe die sosialemediareus gebruikers se aanlynaktiwiteit dopgehou het. Die regsgeding, wat tien […]

Read More
meatco
Nuus

Meatco: Ons het droogteskok vir boere absorbeer

Die land se uitvoerabattoir vir beesvleis sê hy was tydens die verwoestende droogte van 2019 die enigste “skokabsordeerder” en het die afgelope drie jaar sowat N$2 miljard aan beesvleisprodusente uitbetaal […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.