Nóg ‘n prysskok vir brandstof
Woensdag styg die brandstofprys in Namibië vir die vyfde keer vanjaar en sal ‘n liter petrol 64,4% méér as in Julie 2021 kos, terwyl ‘n liter diesel 67,7% duurder sal […]
Woensdag styg die brandstofprys in Namibië vir die vyfde keer vanjaar en sal ‘n liter petrol 64,4% méér as in Julie 2021 kos, terwyl ‘n liter diesel 67,7% duurder sal […]
Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen-aandele opgekoop. Mnr. Mecki […]
Die brandstofprys vir Julie sal met N$1.88 per liter vir petrol en N$1.34 per liter vir diesel sal styg. Die prys tree om 6 Julie in werking. Petrol op Walvisbaai […]
Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen se aandele opgekoop. […]
Namibië het sy beste beginkwartaal sedert 2018 agter die rug met die ekonomie wat in die eerste drie maande vanjaar met 5,3% gegroei het. Dit is die eerste keer sedert […]
Vleispryse vir die Week van 20 Junie 2022 [Bron – Agri Monitor]
Botswana se toetrede tot die Suid-Afrikaanse voerkraalbedryf met goedkoper speenkalwers het wel ‘n uitwerking op die Namibiese speenkalfprys. Die verwagting is egter dat die speenkalfprys teen middel Julie weer kop […]
Terwyl Meatco opnuut beloof het om werk daarvan te maak om ʼn agterstand in te haal in betalings aan beesprodusente, heers daar voortgesette kommer in die bedryf oor Meatco se […]
“Daar bestaan ʼn persepsie of verwagting dat die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) ons probleme gaan oplos,” sê mnr. Thinus Pretorius, voorsitter van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO). Dit is ʼn broodnodige […]
Hollard Namibia se Pieter von Wielligh het onlangs op Gobabis ’n bakkie aan die Oostelike Misdaadvoorkomingsforum (ECPF) oorhandig. Die ECPF het in 2020 ontstaan en is werksaam in ‘n groot […]