petrolstation

Die Namibiese ministerie van myne en energie het die Namibiese brandstofprys afwaarts aangepas na N$1,20 per liter. Diesel kos 65 sent minder. Petrol op Walvisbaai kos N$21.08 en diesel N$22.12. Die winsmarge vir groothandelaars is ook met ‘n verdere 20 sent opgestoot.

[Bron – Kosmos 94.1]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.