Oostelike helfte van land diép nat
Die oostelike helfte van die land is opnuut die afgelope dae “voorgetrek” met reën. Sterk donderstormselle was Dinsdagaand op satellietbeelde van Eumetsat aan veral die oostekant van die land waarneembaar. […]
Die oostelike helfte van die land is opnuut die afgelope dae “voorgetrek” met reën. Sterk donderstormselle was Dinsdagaand op satellietbeelde van Eumetsat aan veral die oostekant van die land waarneembaar. […]
Die Namibiese Polisie (Nampol) sê hulle is oorval met al hoe meer klagtes deur lede van die publiek wat die slagoffers van swendelaars geword het nadat hulle hul bankbesonderhede met […]
Meer as 380 Namibiese werkgewers het kennis gegee aan die arbeidskommissaris om 3244 werknemers van 1 Januarie 2021 tot 31 Desember 2021 af te lê. Van die totale aantal voorgenome […]
’n Nuwe studie op sebravisse deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevestig dat die verbruik van rooibostee – en spesifiek ongefermenteerde groen rooibostee – moontlik kan help om […]
[Bron – Namibia Economist] Die Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur het aangekondig dat die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Subsidiêre Vlak (NSSCAS) nasionale eksamenuitslae op 2 Februarie vrygestel sal […]
[Bron – Windhoek Express] Die eerste brandstofprysverhoging vir 2022 wat motoriste Woensdag in die gesig staar, is die eerste van vele, het ekonome gewaarsku. Om ’n brandstoftenk hierdie Februarie vol […]
[Bron – Republikein] Gobabis het deur die jare talle skrywers en kunstenaars opgelewer, maar min so legendaries soos Hélène de Kok-Claassens. Dié hoeksteen van die gemeenskap wat gelyktydig die rolle […]
Die brandstofprys vir Februarie is bekend deur die Ministerie van myne en energie. Petrol styg met 30 sent ‘n liter en diesel met 40 sent. Die verhoging tree op 2 […]
Bank Windhoek se hoof van korporatiewe sake. Elke jaar op 28 Januarie herdenk die wêreld Databeskermingsdag, ‘n inisiatief deur die Verenigde State-gebaseerde National Cyber Security Alliance (NCSA), ‘n nie-winsgewende organisasie […]
Agribank het onlangs ‘n betrokkenheid van belanghebbendes in Gobabis gelei, wat alle landbourolspelers in die streek byeenbring om te konsulteer en betrokke te raak oor hoe om boere in die […]