Reënvooruitsigte stééds positief
“Reën sal na verwagting tot sowat die tweede deel van Maart oor die noordelike dele van Namibië voorkom, terwyl vooruitsigte vir die langer termyn, in die voor winterperiode, steeds baie […]
“Reën sal na verwagting tot sowat die tweede deel van Maart oor die noordelike dele van Namibië voorkom, terwyl vooruitsigte vir die langer termyn, in die voor winterperiode, steeds baie […]
Die seunskoshuis van die Hoërskool Epako op Gobabis se dak is Sondag deur stormsterkte winde afgewaai en 120 seuns benodig nou alternatiewe akkommodasie. Volgens mnr. Ndjengua Ngavekotoke, die koshuis se […]
Die Namibiese ministerie van myne en energie het die plaaslike petrolprys met 1 dollar 20 sent per liter opgestoot. Diesel gaan op met 1 dollar 30 sent per liter. Die […]
“Die situasie met die Oekraïne is meer gekompliseerd as wat die Weste dit laat lyk. “Kiëf was tien eeu gelede die eerste Russiese hoofstad (in die tyd van Kiëf-Roes) en […]
NAVO-amptenare het bevestig dat Rusland begin het om die Oekraïne aan te val. Na berigte het die Russiese president Vladimir Poetin aangekondig het dat hy “besluit het om ’n spesiale […]
Verskeie boere van die Seeis-Omitara-Witvlei-omgewing het Maandagmiddag help soek na twee vermeende veediewe wat te voet gevlug het nadat hulle, ná ’n jaagtog op die D1535-distrikspad met die polisie kort […]
NAMIBIË se voorste tydrenjaers het die naweek gesukkel in die Namcor Gobabis-tydren wat by Gobabis gehou is. Die jeugdige Wilro Dippenaar in sy Ford Fiesta S2000 – S4-klas het die […]
Baie dankie aan alle partye betrokke met die herstel van die ikoniese Brahmanbul-standbeeld van Gobabis. Die herstel proses word hier verduidelik en uit gebeeld. Hunters Pride Taxidermy was verantwoordelik vir […]
Harnas het op 19 Februarie 2021 aansoeke by die Minister van Omgewing, Bosbou en Toerisme ingedien dat die twee leeuwyfies by Harnas aangehou word. Die Minister het nog nie oor […]
Hulle bewandel die aarde reeds vir 80 miljoen jaar, eet miere en termiete (tot 70 miljoen per jaar!) en is skadeloos vir mense. Tog is ietermagôs bekend as die dier […]