La Niña kuier vir oulaas
Ná die komende reënseisoen kan La Niña-toestande, wat reeds oor die afgelope drie jaar ʼn houvas op wêreldwye weerpatrone het, sy greep begin verloor. Dit kan dan plek maak vir […]
Ná die komende reënseisoen kan La Niña-toestande, wat reeds oor die afgelope drie jaar ʼn houvas op wêreldwye weerpatrone het, sy greep begin verloor. Dit kan dan plek maak vir […]
Woensdag styg die brandstofprys in Namibië vir die vyfde keer vanjaar en sal ‘n liter petrol 64,4% méér as in Julie 2021 kos, terwyl ‘n liter diesel 67,7% duurder sal […]
Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen-aandele opgekoop. Mnr. Mecki […]
Die brandstofprys vir Julie sal met N$1.88 per liter vir petrol en N$1.34 per liter vir diesel sal styg. Die prys tree om 6 Julie in werking. Petrol op Walvisbaai […]
Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen se aandele opgekoop. […]
Namibië het sy beste beginkwartaal sedert 2018 agter die rug met die ekonomie wat in die eerste drie maande vanjaar met 5,3% gegroei het. Dit is die eerste keer sedert […]
Dit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat die Gobabis.com.na Toep vir Android toestelle nou amptelik beskikbaar is. Dit gee jou nou toegang na al die inligting reg […]
Soms het ons nie wat ons benodig vir ‘n resep nie, hier is ‘n paar opsies om dit mee te vervang en soms selfs gesonder.
Vader (Chrisjan Lewis) en Sam Cohen voor Silber se winkel in Gobabis met die vraglorrie. Krediet – Connie Meissner
Vleispryse vir die Week van 20 Junie 2022 [Bron – Agri Monitor]