simcard
Nuus

MTC SIM registrasies slegs in persoon

MTC waarsku teen skelms wat misbruik maak van die vereiste dat kliënte hul SIM-kaarte moet registreer. Dus dring die diensverskaffer aan dat mense slegs persoonlik by hul kantore of mobiele […]

Read More
weer
Nuus

Hoop op ‘regte’ landing vir Freddy

Namibiërs wag in spanning om te sien of ’n hewige tropiese storm vandeesweek nader aan Mosambiek se kusstad Beira sal land, wat klaarblyklik die beste kans op enige reënneerslae hier […]

Read More
farmland
Nuus

N$10.4m in land tax collected in 2021/2022

An amount of more than N$10.48 million was collected through agricultural land tax for the 2021/2022 financial year. This is according to the agriculture, water and land reform ministry’s spokesperson […]

Read More
fuel-price-increase
Nuus

Brandstofpryse vir Maart

Die petrolprys vir Maart styg met N$1,50 ‘n liter op 1 Maart met die prys van diesel wat onveranderd bly. [Bron – Kosmos 94.1]

Read More
58553
Nuus

2021-’22 se belastingaanslae vir plase op pad

Terwyl die direktoraat van grondhervorming steeds sukkel met ‘rekenaarprobleme’ as dit kom by die uitreik van gekorrigeerde grondbelastingaanslae, sal 2021 – ’22 se aanslae reeds in Maart aan kommersiële plaaseienaars […]

Read More
botswana
Nuus

Betree Botswana met net jou ID

President Hage Geingob en sy eweknie van Botswana, Mokgweetsi Masisi, ontmoet vandag by die Buitepos-grenspos om amptelik die nuwe stelsel in te wy waarmee Namibiërs dié buurland met slegs ʼn […]

Read More
58553
Nuus

Weiding nou gemiddeld tot ondergemiddeld

Dr. Cornelis van der Waal – Plantegroei is tans, oor die grootste dele van die land, nog ondergemiddeld tot gemiddeld, alhoewel dit sedert Desember verbeter het. Dit is volgens die […]

Read More
farmland
Nuus

Voordele van ontbossing hou langer as 7 jaar

Ontbossing is ’n doeltreffende manier om die oormatige groei van bome en bosse te verminder. Inteendeel, ’n span Namibiese navorsers het gevind dat die positiewe uitwerking hiervan selfs meer as […]

Read More
game-meat
Nuus

Savanna Beef slag dalk al einde 2024

Indien alles volgens plan verloop, kan bouwerk aan die Savanna Beef Processing-aanleg (SBP) dalk reeds in Mei vanjaar begin, terwyl die aanleg dan teen November of Desember 2024 operasioneel kan […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.