’n Kuddebestuursprogram vir beesboere
Dit is nou tyd, voor die einde van November, om jou beeste teen knopvelsiekte in te ent. Daarna kan inentings teen die siekte jaarliks of driejaarliks opgevolg word. Tussen Maart […]
Dit is nou tyd, voor die einde van November, om jou beeste teen knopvelsiekte in te ent. Daarna kan inentings teen die siekte jaarliks of driejaarliks opgevolg word. Tussen Maart […]
Daar moet onthou word dat die bul die belangrikste skakel in die ketting is vir die verkryging van die maksimum aantal kalwers in ‘n gegewe dekseisoen. Dit is dus logies […]
Bek-en-klouseer (BKS) is ‘n hoogs aansteeklike virussiekte wat onder vee met gesplete hoewe voorkom. Dit kan tussen beeste, bokke, skape en varke versprei. Die Landbouwerkgewersvereniging (LWV) van die Namibiese Landbou-unie […]
Dit is waar dat die boerebevolking regoor die wêreld verouder. Ek het onlangs gelees dat die gemiddelde ouderdom van ‘n boer in Afrika 62 jaar oud is. In ‘n wêreld […]
Maar jy sal moet moeite doen vir jou 10%. ’n Gemiddelde koei word so twaalf jaar oud, en sy kalf vir die eerste keer op drie jaar, so jou produksiepotensiaal […]
Fosfaat- en proteïenlekaanvulling maak deel uit van suksesvolle rooivleisproduksie in Namibië. Fosfaataanvulling in die vorm van Futterfos P6 is baie goedkoop en diere kry dit meestal net in vier maande op groen weiding.