stats

Ons deel graag so bietjie van die statistieke van Oktober 2022 sodat jy ook kan deel in die sukses van Gobabis.com.na en hoekom besighede moet seker maak dat hulle gelys is.

Gobabis.com.na het 6775 keer in Google verskyn en 704 keer in Bing.
Daar is 149 keer op Gobabis.com.na skakels in Google geklik en 41 keer in Bing.

Die Top 5 besighede wat op Google gesoek was is (in alfabetiese volgorde):

  • Bargain Building Supplies
  • Beukes Veterinary Consultants
  • Megasave Gobabis
  • Omateko Lodge & Conference

Die Top 5 besighede wat op Bing gesoek was is (in alfabetiese volgorde):

  • Bargain Building Supplies
  • Karoo Ochse Gobabis
  • Megasave Gobabis
  • Megatech Gobabis
  • Sanlam Finansiële Adviseur

Ons wil dan ook net baie dankie sê vir almal wat betrokke geraak het vir julle ondersteuning. Ons wil julle dan ook graag aanmoedig om die woord te versprei sodat nog meer mense betrokke kan raak en kan weet van Gobabis.com.na.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.