International banking crisis no risk to Namibia
Namibia’s banking system remains resilient and sound, with solid capital and liquidity buffers in place to withstand risks emanating from internal and external shocks as the world reels from the […]
Namibia’s banking system remains resilient and sound, with solid capital and liquidity buffers in place to withstand risks emanating from internal and external shocks as the world reels from the […]
Op ‘n jaar-tot-jaar basis het die bemarking van bees in Februarie binne alle segmente van die beessektor met dubbele syfers gedaal, volgens die jongste statistiek deur die Vleisraad van Namibië. […]
Uitvoere van Namibiese hardehout het tussen 1 November 2021 en 31 Oktober verlede jaar met altesaam 12% toegeneem, alhoewel ’n tekort aan vraghouers die proses belemmer het. Dié situasie het […]
Namibië se ligte kan dalk ook binnekort begin flikker soos die invoer van elektrisiteit ‘n uitdaging raak, waarsku Standard Bank se kliëntebestuurder vir olie en gas, Iitembu Shituula. Hy het […]
“Vir die mielieboere is die koeël eintlik deur die kerk. Ons staan nou reeds ses weke lank sonder reën en daar is mielies wat reeds gevrek het.” Só gesels Dawie […]
Terwyl Namibiërs nog sidder oor die tropiese sikloon Freddy se invloed op plaaslike weerpatrone, sê Australiese weerkenners nou daar is ’n 50% kans dat El Niño-toestande later vanjaar kan ontwikkel. […]
MTC waarsku teen skelms wat misbruik maak van die vereiste dat kliënte hul SIM-kaarte moet registreer. Dus dring die diensverskaffer aan dat mense slegs persoonlik by hul kantore of mobiele […]
Namibiërs wag in spanning om te sien of ’n hewige tropiese storm vandeesweek nader aan Mosambiek se kusstad Beira sal land, wat klaarblyklik die beste kans op enige reënneerslae hier […]
An amount of more than N$10.48 million was collected through agricultural land tax for the 2021/2022 financial year. This is according to the agriculture, water and land reform ministry’s spokesperson […]
Die petrolprys vir Maart styg met N$1,50 ‘n liter op 1 Maart met die prys van diesel wat onveranderd bly. [Bron – Kosmos 94.1]