Speenkalf-wins in die rooi
Die winsgewendheid van speenkalfproduksie het die afgelope tyd soveel gedaal dat boere tans verliese ervaar. “Speenkalfproduksie is tans nie werklik winsgewend nie – ons is in die rooi. Die winsgewendheid […]
Die winsgewendheid van speenkalfproduksie het die afgelope tyd soveel gedaal dat boere tans verliese ervaar. “Speenkalfproduksie is tans nie werklik winsgewend nie – ons is in die rooi. Die winsgewendheid […]
“As ’n boer fokus ek hoofsaaklik op twee somme, want ek glo dit is die 20% wat 80% verskil in jou winsgewendheid in ’n boerdery gaan maak. “Die eerste is […]
Wildlife Vets Namibia is set to conduct an animal crime scene training course from 8 to 10 September, at a venue located about 155 km from Windhoek in the Nina […]
Ellanie Smit – Namibiese landbou-unies het gesamentlik hul insette aan die kabinet gelewer oor verskeie kwessies, insluitend laat betalings aan produsente, die sluiting van abattoirs in die noordelike kommunale gebiede […]
Frank Steffen Nadat die Farmers Meat Market se abattoir vir kleinvee net buite Mariental sy bedrywighede in Oktober 2022 hervat het, het die minister van landbou, water en grondhervorming, Calle […]
Tydens ’n onlangse besoek aan die Omahekestreek, het ons aangeklop by ds. Werner van den Heever van die Gereformeerde Kerk Gobabis wat gesels het oor die Sanveld-gemeente by Drimiopsis en […]
Die Groentemandjie op Gobabis het op 1 Julie vanjaar sy 25ste bestaansjaar gevier. Tannie Rosie du Plessis vertel hulle het destyds net met groente en vrugte begin. “Ons het van […]
Beesprodusente het teen verlede week Vrydag ’n verdere N$3,692 miljoen in Savanna Beef Processors (SBP) belê – beide uit die beursies van bestaande en nuwe aandeelhouers. Dit bring die totale […]
Meatco is van mening dat die groot aantal beeste wat oor die afgelope tyd geslag is, die maatskappy van ondergang kan red. Dit volg nadat die maatskappy in Mei en […]
Jemima Beukes – ’n Skoonmaker wat vir die staat werk moes tussen 2013 en 2018 altesaam N$36 498 aan inkomstebelasting opdok, terwyl ’n korporatiewe entiteit wat in dieselfde tydperk meer […]