Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) het pas aangekondig dat die aanlyn belastingstelsel van die Ontvanger van Inkomste (ITAS) se webadres verander na www.itas.namra.org.na vanaf 1 Junie 2022.
Dit was voorheen www.itas.mof.na.
[Bron – Republikein]