Gobabis: Vrae oor oordrag van grond
Ogone Tlhage – ’n Groep inwoners van Gobabis daag die onlangse oordrag van Plaas Nuwehoop aan die kantore van die goewerneur van die Omahakestreek, sowel as die van die burgemeester […]
Ogone Tlhage – ’n Groep inwoners van Gobabis daag die onlangse oordrag van Plaas Nuwehoop aan die kantore van die goewerneur van die Omahakestreek, sowel as die van die burgemeester […]
A reliable game count is one of the important cornerstones of effective game ranch management. According to Wildlife Vets Namibia, game management is a vast topic that includes many different […]
El Niño sal na verwagting sy greep op wêreldwye weerpatrone dwarsdeur die somer behou, met ‘n 95% kans dat dit vanaf Januarie tot Maart sal oorheers. Daarbenewens het die kanse […]
Ellanie Smit – Beesboere implementeer droogteverwante bemarkingstrategieë om veegetalle te verminder om moontlike kuddeverliese beter te bestuur. Dit word aangedui deur die lewende uitvoere van beeste wat ’n toename van […]
Altesaam 712 plaaslike beesprodusente het N$193,52 miljoen in die Savanna Beef Processors Limited (SBPL) belê, wat beteken boere besit nou 96,8% van Savanna. Hierdie is die finale uitslag nadat die […]
Menzies Aviation het vandag toegang tot vrag in sy store by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe verleen, aldus die woordvoerder van die Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC), Dan Kamati. Klaringsagente is aangeraai […]
Die Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC) sê dit is ontmoedigend dat die Britse grondbestuursmaatskappy Menzies Aviation nie vrag wat by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe (HKIA) gestoor word, aan sy regmatige eienaars […]
A significant number of livestock mortalities in many farming areas can be attributed to plant poisoning, especially in the spring months, at the onset of rainfall activities, or during drought […]
Internasionale kommoditeitspryse vir voedsel het in Augustus gedaal, gelei deur prysverlagings in basiese voedselsoorte – met die uitsondering van rys en suiker. Dit aldus die Voedsel- en Landbou-organisasie van die […]
“Die implementering van die Reël 121-bevel sal bloot beteken dat Menzies dadelik kan aandag gee aan die verspreiding van die vrag wat die publiek so dringend benodig. Die NAC kan […]