weather

El Niño sal na verwagting sy greep op wêreldwye weerpatrone dwarsdeur die somer behou, met ‘n 95% kans dat dit vanaf Januarie tot Maart sal oorheers.

Daarbenewens het die kanse daarop dat ‘n sterk El Niño tydens die reënseisoen sal voorkom, onlangs met sowat 71% verhoog.

Dit is volgens Amerika se Nasionale Oseaniese en Atmosferiese Administrasie (NOAA) se jongste uitkykstatus van 14 September. Hierdie uitkykstatus is ‘n gesamentlike poging deur NOAA, NOAA se nasionale weerdiens en ondernemings wat hul bevonds.

Die Australiese Buro vir Meteorologie het ook in sy jongste Enso-uitkykstatus van 19 September verklaar dat ‘n El Niño, asook ‘n positiewe Indiese Oseaan-dipool (IOD), onderweg is.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.