Eurowings land vanoggend weer op HKIA
Ellanie Smit – Volgens verskeie amptenare sal Eurowings Discover-vlugte vanaf Frankfurt weer vanoggend by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) land. Dit volg op die chaos wat die afgelope naweek […]
Ellanie Smit – Volgens verskeie amptenare sal Eurowings Discover-vlugte vanaf Frankfurt weer vanoggend by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) land. Dit volg op die chaos wat die afgelope naweek […]
Internasionale kenners gaan koppe bymekaarsit vir verbeterde lewendehawe-waardekettings binne Namibië – waar vee hoofsaaklik van natuurlike weiding afhanklik is. Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) het onlangs by […]
Farm productivity depends on the animal, the environment and management. According to Agribank’s technical advisor for livestock and rangeland, Erastus Ngaruka, a successful production cycle is one where the animal […]
Beplan vir jou toekoms met behulp van ‘n bestekopname van die status quo, gepaste doelwitte, die regte genetika en ’n fokus op winste. Só sê Kobus Bester, voorsitter van die […]
Ogone Tlhage – Die minister in die Suid-Afrikaanse presidensie verantwoordelik vir elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê sy land sal voortgaan om elektrisiteit aan Namibië te verskaf, ten spyte van beurtkrag wat […]
Hoofredaksie – Slegs ’n dag nadat Menzies Aviation in ’n verklaring die publiek beloof het dat hy “vir ten minste die volgende 12 maande sy toegewyde grondhanteringsdienste” by die Internasionale […]
Die Duitse lugredery Eurowings het sy vlugte vanaf Frankfurt na Windhoek tot Maandag gekanselleer. Buiten die sewe gekanselleerde vlugte, is vlugte FRA-WDH: 4Y132 & 4Y142 na Johannesburg herlei waar passassiers […]
South African air operator Airlink says it is keenly observing developments at the Hosea Kutako International Airport, following Menzies’ eviction as a ground service operator. “We are alive to the […]
Reisigers, personeel en lugredery is volgens ‘n bron op die Internasionale lughawe Hosea Kutako “totaal verlore” nadat die Namibiese Lughawemaatskappy (NAC) vanoggend bevestig het Paragon Holdings neem Menzies se grondhanteringsdienste […]
Ellanie Smit – Twee polisiebeamptes wat vir onwettige jag in hegtenis geneem is, is gister borgtog in die landdroshof in Katurura geweier. Eulu Isaks en Marien Ngouabi Namoloh, albei adjudant-offisiere […]