Die Duitse lugredery Eurowings het sy vlugte vanaf Frankfurt na Windhoek tot Maandag gekanselleer. Buiten die sewe gekanselleerde vlugte, is vlugte FRA-WDH: 4Y132 & 4Y142 na Johannesburg herlei waar passassiers hier in hotelle ingeneem is tot verdere kennisgewing. Die vlugte wat geraak word, sluit in:

19 Aug – WDH-FRA: 4Y133 & 4Y143

19 Aug – FRA-WDH: 4Y138

20 Aug – WDH-VFA: 4Y138

20 Aug – WDH-FRA: 4Y139

20 Aug – VFA-WDH: 4Y139

20 Aug – FRA-WDH 4Y132

21.08 WDH-FRA 4Y133

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.