Meatco werk op volle slagkapasiteit en sal veeboere vir die volgende paar maande help om hul beeste te bemark. Die maatskappy het gesê dat hulle tans volgeboek is vanaf Mei tot Julie. Boere kan voortgaan om slagkontrakte te teken, maar die tekening verseker nie ‘n slagplek binne daardie maande nie. Die aantal beeste wat by uitvoer-abattoirs geslag is het met 102.6% toegeneem – van 4 018 koppe in Februarie tot 8 142 in Maart.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.