X-Treme Cleaning Solutions

X-Treme Cleaning Solutions

Verspreiders van huishoudelike skoonmaak middels van Elso, Taurus en Cernol vir:

Publiek
Lodges
Gaste huise
Take aways
Diens Stasies
Industriele werks winkels
Koshuise
Hospitale en Regerings Instansies
Wasserye en “Car Washes”
Banke en ander Korporatiewe Instansies

Onsbeskikoor ‘n wye reeks van produkte en as ons dit nie in voorraad het nie sal ons seker maak jy kry dit.

“Bring jou eie bottel of houer en ons hervul dit” Besoek ons gerus vir ons weie reeks van produkte.

Besigheids ure:
Maandag tot Vrydag: 07H00 – 18H00
Saterdae / Sondae en Vakansie dae: 08H00 – 15H00

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.