TJ's Deli Market

TJ's Deli Market

Deli Shop – Meeste an ons Produkte verskaf ons net op bestelling. Op die manier kan u verseker wees van net die beste kwaliteit

Besigheids Ure:
Maandag – Vrydag: 07H00 – 18H00
Saterdae / Sondae / Vakansie Dae: 08H00 – 15H00
Kontak nr ten alle tye: 081 77 66 270

Ons verkoop:
Vars vrugte en groente
Vars Kruie
Vars plaas produkte soos melk, dikmelk, heel hoender en eiers
Tuisgemaakte produkte soos konfyte, ingelegde groentes ens. Kontak ons gerus as jy jou produkte wil lys by ons
Namib Chilli Souse en Chateau Gateaux nageregte en koeke
Vars vleis produkte – Koue vleise, bees, skaap, vark, hoender en wild
Gevriesde groente, vleis produkte en seekos

Ons beskik oor ‘n Wholesale afdeling wat take aways, lodges, gaste huise en klein informele winkels bedien. Ons doen ook Hampers vir die plase
en pensionarise volgens u behoefte.

Ons aanvaar kontant by ontvangs,debiet / krediet kaart, EFT, ewallet en Pay Today betalings.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.