M Three Consultancy

M Three Consultancy

M Three Consultancy spesialiseer in bekamping van bos indringing. Chemiese produkte word gebruik om indringer bos te vernietig. Produk word deur middel van hand spanne, vliegtuig of Fan Jet op die grond neer gesit.
Produkte beskikbaar in Gobabis. Limpopo GG, korrel vorm. Bundu SC, Browser SC, albei in vloeistof vorm.
Al 20 jaar in die bedryf, so kontak gerus vir inligting of navrae.

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.