Odussa Trading

Bemarking van bosbeheer, asook agent vir bos doder produkte. Chemiese bosdoder produkte is beskikbaar in Gobabis.
Produkte te koop: Limpopo GG, Bundu SC, Browser SC, Crop Oil, Spot on Blue. Toediening deur middel van vliegtuig of hand.
Is al 30 jaar in die bedryf, so kan help met advies of inligting soos benodig.

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.