Gobabis Gymnasium 21-Jaarfees

Gobabis Gymnasium Gobabis Gymnasium, Gobabis, Namibia

FEESPROGRAM Donderdag 24 Februarie 2022 Atletiekbaan en Skougronde 16:00 Opening & Verwelkoming 16:30 Duatlon (2.5km draf x 15 km fiets x 2.5km draf) – Span of individueel Colour Festival na afloop van duatlon Teetuin, hamburgers en koeldrank te koop gedurende en na afloop van duatlon 19:00 Sokkie Gr.8 – 12 --- Vrydag 25 Februarie 2022 […]

Riverview Academy & CCF – Wêreld Herwinningsdag

Riverview Academy Wag ń Bietjie Str 18, Gobabis, Namibia

Donderdag die 17de Maart is Wêreld Herwinningsdag en ons wil n kuns projek doen met kinders van alle skole. Al wat elkeen moet hê is n bottel wat n handvatsel en prop het bv. staysoft bottle of melk bottel, die res sal voorsien word. Ons gaan die middag net lekker saam speel, verf en bietjie […]

Paasspel

NG Kerk Leonardville, Namibia

NG Kerk Leonard hou 6 April om 19h00 hul Paasspel in die NG Kerk te Leonardville. Kom deel in die oordenking en viering van Jesus se lyding en oorwinning deur middel van Skrif, poësie en sang.

Vlotresies

Die Dam Gobabis Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

Masters Of The Pot – Potjiekos Kompetisie

Omateko Lodge & Conference Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

Omateko in samewerking met King Price Namibia bied aan ‘n Potjie Kos Kompetisie op 21 Mei 2022. Daar is groot pryse op die spel wat geborg word deur King Price Namibia. U word hiermee uitgenooi om ‘n span in te skryf vir die kompetisie teen N$200.00 per inskrywing. Die Potjie wat deur u span gemaak […]

Omaheke AGRI FOOD Confex 2022

Gobabis Skou Gronde Gobabis, Namibia

AGRI FOOD Confex 2022 by Omaheke Regional Council with the support from UN World Food Programme will take place on 28 to 30 of July 2022 at the Gobabis Showgrounds, Namibia. WHO CAN EXHIBIT Livestock producers including poultry farming and aquaculture Crop farmers Cultures & Natural Producers Technology service providers, financial services and other related […]

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.