Loading Aktiwiteite

« Alle Aktiwiteite

  • This Aktiwiteit has passed.

Masters Of The Pot – Potjiekos Kompetisie

Mei 21, 2022 @ 8:00 vm - 11:30 nm

potjiekos1

potjiekos2

Omateko in samewerking met King Price Namibia bied aan ‘n Potjie Kos Kompetisie op 21 Mei 2022.

Daar is groot pryse op die spel wat geborg word deur King Price Namibia.

U word hiermee uitgenooi om ‘n span in te skryf vir die kompetisie teen N$200.00 per inskrywing.

Die Potjie wat deur u span gemaak word kan na be-oordeling verkoop word aan die toeskouers.

Ons sluit dan die aand af met ‘n heerlike dans by Omateko.

Inskrywings vorms is beskikbaar by Kühn Paneelkloppers of by Omateko.

Kontak gerus vir:

Tessa – 081 122 0597
Kobus – 081 243 2169
Jan – 081 776 6270
Marnus – 081 170 0303
Of
omatekobooking@gmail.com

Besonderhede

Datum:
Mei 21, 2022
Time:
8:00 vm - 11:30 nm
Aktiwiteit Kategorie:

Venue

Omateko Lodge & Conference
Trans Kalahari Highway
Gobabis, Namibia
View Venue Website

Organizer

Omateko Lodge & Conference
Phone
+264 62 562116
Email
omatekobooking@gmail.com
View Organizer Website

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.