Loading Aktiwiteite

« Alle Aktiwiteite

  • This Aktiwiteit has passed.

Riverview Academy & CCF – Wêreld Herwinningsdag

Maart 17, 2022 @ 3:00 nm - 5:00 nm

Riverview

Donderdag die 17de Maart is Wêreld Herwinningsdag en ons wil n kuns projek doen met kinders van alle skole. Al wat elkeen moet hê is n bottel wat n handvatsel en prop het bv. staysoft bottle of melk bottel, die res sal voorsien word. Ons gaan die middag net lekker saam speel, verf en bietjie kuns en kunsvlyt doen, alle grade is welkom. Vir meer informasie kontak 0814686829.

Besonderhede

Datum:
Maart 17, 2022
Time:
3:00 nm - 5:00 nm
Aktiwiteit Kategorie:

Venue

Riverview Academy
Wag ń Bietjie Str 18
Gobabis, Namibia
+ Google Map

Organizer

Riverview Academy
Phone
0814686829
Email
johandrever3@gmail.com
View Organizer Website

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.