• Gobabis Rally Fund Raiser

    Omateko Lodge & Conference Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia

    Kaatjies: AUAS MOTORS GOBABIS 062 56 3002 GOBABIS TOYOTA 062 56 2081 OMATEKO LODGE 062 56 2116 GOBABIS AUTO TRUCK AND TRACTOR 062 56 4421

    N$200
  • Straatmark vir GAR

    Omaheke Take Away Gobabis, Namibia

    Op Donderdag 31.03.2022 word 'n straatmark gehou op die sypaadjie voor Omaheke Take Away in Gobabis. Die doel daarvan is om fondse in te samel om die 39 honde, 18 katte en 1 perd by Gobabis Animal Rescue te versorg. Skenkings van enige aard hiervoor is baie welkom. Klere, eetgoed, bruikbare huisware, ens. sal gaaf […]

  • Sop & Sherry Aand

    Gobabis Gereformeerde Kerksaal Gobabis, Namibia
  • Gerhard Supra

    Die Dam Gobabis Trans Kalahari Highway, Gobabis, Namibia
  • GAR Straatmark

    Omaheke Take Away Gobabis, Namibia

    GAR hou weer straatmark op Vrydag, 30 September 2022. Ons hoop om daardie dag 'rekordverkope' te hê. Dink asb. aan ons wanneer julle kaste leegmaak, of van 'wit olifante' ontslae wil raak. Enige bruikbare artikels of items is welkom. Ons kan items ook in Gobabis by jul huise kom haal. Kontak vir Lorraine by 081 […]

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.