Loading Aktiwiteite

« Alle Aktiwiteite

  • This Aktiwiteit has passed.

Straatmark vir GAR

Maart 31, 2022 @ 9:00 vm - 1:00 nm

Op Donderdag 31.03.2022 word ‘n straatmark gehou op die sypaadjie voor Omaheke Take Away in Gobabis. Die doel daarvan is om fondse in te samel om die 39 honde, 18 katte en 1 perd by Gobabis Animal Rescue te versorg. Skenkings van enige aard hiervoor is baie welkom. Klere, eetgoed, bruikbare huisware, ens. sal gaaf wees. Skenkings kan voor 31 Maart afgegee word by Lorraine de Vries in Gobabis.

Navrae kan aan Dolene Schmidt von Wuehlisch (+264 81 269 6436), of aan Lorraine de Vries (+264 81 744 5932) gerig word.

GAR probeer om elke maand ‘n straatmark te hou, omdat ons gedurig fondse moet genereer. Baie dankie.

Besonderhede

Datum:
Maart 31, 2022
Time:
9:00 vm - 1:00 nm
Aktiwiteit Kategorie:

Venue

Omaheke Take Away
Gobabis, Namibia

Organizer

Gobabis Animal Rescue
Phone
+264 81 628 9274
Email
gobabis.animal.rescue@gmail.com
View Organizer Website

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.