Loading Aktiwiteite

« Alle Aktiwiteite

  • This Aktiwiteit has passed.

GAR Straatmark

September 30, 2022 @ 9:00 vm - 12:00 nm

adoptables

GAR hou weer straatmark op Vrydag, 30 September 2022. Ons hoop om daardie dag ‘rekordverkope’ te hê. Dink asb. aan ons wanneer julle kaste leegmaak, of van ‘wit olifante’ ontslae wil raak. Enige bruikbare artikels of items is welkom. Ons kan items ook in Gobabis by jul huise kom haal. Kontak vir Lorraine by 081 744 5932 of Dolene by 081 269 6436. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning.

Besonderhede

Datum:
September 30, 2022
Time:
9:00 vm - 12:00 nm
Aktiwiteit Kategorie:

Venue

Omaheke Take Away
Gobabis, Namibia

Organizer

Gobabis Animal Rescue
Phone
+264 81 628 9274
Email
gobabis.animal.rescue@gmail.com
View Organizer Website

Klik hier en om jou gebeure/aktiwiteite in te stuur vir die kalender.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.