Movember November met Rudi Claase
Omaheke Megasave Aandmark
GAR Straatmark
GAR hou weer straatmark op Vrydag, 30 September 2022. Ons hoop om daardie dag ‘rekordverkope’ te hê. Dink asb. aan ons wanneer julle kaste leegmaak, of van ‘wit olifante’ ontslae wil raak. Enige bruikbare artikels of items is welkom. Ons kan items ook in Gobabis by jul huise kom haal. Kontak vir Lorraine by 081 […]
Gerhard Supra
Sop & Sherry Aand
Gobabis Hervormde Kerk Basaar
Pannekoek Verkope
Straatmark vir GAR
Op Donderdag 31.03.2022 word ‘n straatmark gehou op die sypaadjie voor Omaheke Take Away in Gobabis. Die doel daarvan is om fondse in te samel om die 39 honde, 18 katte en 1 perd by Gobabis Animal Rescue te versorg. Skenkings van enige aard hiervoor is baie welkom. Klere, eetgoed, bruikbare huisware, ens. sal gaaf […]









