Die Namibiese ministerie van myne en energie het aangekondig dat die dieselprys vir Desember met N$1,25 per liter sal daal en die petrolprys sal onveranderd bly. Dit is van krag vanaf Woensdag 7 Desember.
[Bron – Kosmos 94.1]