Die Simbra-teler Sigi von Lüttwitz van Nossob Simbras by Gobabis het ‘n uitstekende skoujaar beleef. Dié koei van hom, LM 16-673, is in Windhoek as die Kampioen van kampioene gekroon, terwyl sy die week vantevore by die Gobabis Skou ook as die beste bees aangewys is. Sy is tydens die Simbra se nasionale kampioenskappe ook as die senior en raskampioenkoei, asook die superkoei aangewys. Hier vertoon Von Lüttwitz en die hanteerder, Hendrik Jagger, haar Sondag na afloop van die Windhoek Skou se veeparade en prysuitdeling.

[Bron – Republikein]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.