Bokomo Namibia het bekend gemaak stygende koste van rouprodukte asook ander prysstygings in die waardeketting dwing hom om op 18 Julie die prys van koringmeel en spesialiteit-suikerprodukte met onderskeidelik 8% en 10% te verhoog.
Dit sluit meel vir die kleinhandel sowel as vir bakkerye in.
[Bron – Republikein]