Wenke vir die bestuur van fosfaataanvulling in die reënseisoen
Fosfaat- en proteïenlekaanvulling maak deel uit van suksesvolle rooivleisproduksie in Namibië. Fosfaataanvulling in die vorm van Futterfos P6 is baie goedkoop en diere kry dit meestal net in vier maande op groen weiding.