Broers in hegtenis oor ‘onwettige wildvangery’
Die twee Lombaard-broers wat die Golden Game-wildboerdery-, vang- en uitvoeronderneming in Mariental gestig het, sal vandag in die landdroshof op Gobabis verskyn vir ’n formele aansoek om borgtog op aanklagte […]